Wat kom ná Suid-Afrika se fiskale afgrond?
نویسندگان
چکیده
Die navorsing gee 'n perspektief op Suid-Afrika se vooruitsigte indien die land by wyse van spreke oor rand fiskale afgrond sou stort. definisie wat in hierdie artikel gebruik word, het betrekking punt waar maatskaplike toelaes, rente staatskuld en staatsdienssalarisse totale inkomste Suid-Afrikaanse regering oorskry. Hierdie kantelpunt is reeds 2020/21- jaar bereik, maar verwagting dat dit slegs tydelik aard is. Daar dus beperkte ruimte om permanente krisis af te weer, dan moet salarisrekening staatsdiens ingekort word. Terselfdertyd sal meer realisties vir laer ekonomiese groei belastinginkomste begroot. bereik word met behulp afgrondbarometer bereken. Hiervolgens posisie dramaties verswak afgelope dekade, onder omdat rentebetalings té vinnig gegroei het. baie stadiger weens inkrimping potensiële werklike groeikoerse. impak regeringsbeleid gehad, waarskynlik geval "té min, laat". Opsommenderwys kan belangrikste bydrae beskou as (i) insluiting frase "fiskale afgrond" leksikon, (ii) duidelike fokus probleem burgerlike samelewing, (iii) deursigtige rapportering staatsdienssalarisrekening deur regering, (iv) bestedingsvergelyking inkomstekant staatsfinansies, eerder uitgawekant. As gebreke bly bestaan risiko toekoms sekere elemente mislukte staat ("failed state") mag insluit. Fondse dienslewering beperk wees terwyl druk kom, tot likiditeitsprobleme pensioenfondse bydra. enigste opsie vermy.
منابع مشابه
Love in action.
In Augustus 1966 het mnr en mev D ’Oliveira medestigters geword van Operation Upgrade o f Southern Africa. Vandag is die organisasie wat vier opleidingsentra oor die hele Suid-Afrika het, besig met ’n veldtog om ongeletterdheid oor die hele Republiek uit te wis — ’n veldtog wat die stigters oor die hele vasteland van Afrika wil voer om brúe van begrip en goedgesindheid tussen die Noorde en Suid...
متن کاملNursing education as adult education: a philosophical standpoint.
Die outeur neem die standpunt in dat indien verpleegkundiges in Suid-Afrika die uitdagings van die toekoms te bowe wil kom verandering in fundamentele beskouings oor verpleegonderwys noodsaaklik is. Een van die beskouings wat moet verander is die siening dat basiese verpleegonderwys pedagogie eerder as andragogie is — die studentverpleegkundige moet beskou word as ’n volwasse leerder wat betrok...
متن کاملThe preparation of the nurse in the tuberculosis field. Paper read at the Robert Koch Commemorative Conference on Tuberculosis, 1982.
Tuberkulose is een van die grootste gesondheidsprobleme in Suid-Afrika. As primêre gesondheidswerker speel die ver pleegkundige onder andere ’n belangrike rol in alle fasette van tuberkulosesorg. ’n Honderd geregistreerde verpleegkundiges in die Ga-rankuwa-omgewing is gevra om ’n eenvoudige vraelys oor tu berkulose in te vul om hulle vlak van kennis te toets. Die gemiddeld van 70 % wat behaal...
متن کاملNew dimensions--nursing education in the post-secondary education system in the Republic of South Africa.
In April 1982 is aangekondig dat in beginsel goedgekeur is dat verpleegkolleges met universiteite kan affilieer. Hierdie aankondiging was die kulminasie van ’n stryd wat die verpleegberoep in Suid-Afrika byna ’n eeu lank gevoer het om verpleegonderwys in die hoofstroom van die land se hoer onderwysstelsel geplaas te kry. Dit is een van die belangrikste onlangse ontwikkelings in verpleging en di...
متن کاملThe evolution of a profession.
Die begrip professie het ontstaan toe geneeshere, prokureurs, onderwysers en ander geleerdes in die kerkdiens georden moes wees. Hulle het bely (profess) voordat hulle die besondere diens kon lewer. Later het sekulêre groepe vir die verskillende beroepe ontstaan in die vorm van gildes, gevolg deur kwalifiserende verenigings in die 19de eeu. Uit hierdie organisasies het die kern konsepte ontwikk...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Tydskrif vir geesteswetenskappe
سال: 2021
ISSN: ['0041-4751', '2224-7912']
DOI: https://doi.org/10.17159/2224-7912/2021/v61n2a5