منابع مشابه
The evolution of a profession.
Die begrip professie het ontstaan toe geneeshere, prokureurs, onderwysers en ander geleerdes in die kerkdiens georden moes wees. Hulle het bely (profess) voordat hulle die besondere diens kon lewer. Later het sekulêre groepe vir die verskillende beroepe ontstaan in die vorm van gildes, gevolg deur kwalifiserende verenigings in die 19de eeu. Uit hierdie organisasies het die kern konsepte ontwikk...
متن کاملNursing: an essential expression of human endeavour. Inaugural lecture: the Helen and Morris Mauerberger Chair of Nursing.
Verpleging het uit ’n maatskaplike behoefte aan sorg vir siekes ontstaan. Verskeie groepe en individue het deur die eeue heen ’n verreikende invloed op die ontwikkeling van verpleging gehad en dit uitgebou tot die professie wat ons vandag ken. In die moderne wêreld oefen veral ontwikkeling in tegnologie ’n groot invloed uit — vergelyk byvoorbeeld die toekomstige rol van rekenarisering op gesond...
متن کاملPropagation of Avocados by Tissue Culture: Development of a Culture Medium for Multiplication of Shoots
Groeipunte van die Duke 7 cultivar is asepties met behulp van weefselkultuur metodes gekweek om groei en vermeerdering van lote te bevorder. Binne 9 weke het groeipunte op 'n gewysigde Dixon en Fuller-medium met sitokinien en geen ouksien aanleiding gegee tot die ontwikkeling van 6.1 nuwe lote per eksplant. Die nuwe lote het ontstaan uitoksel-knoppe van die oorspronklike eksplant sowelas okselk...
متن کاملMAN IN SPflC€ fi neui dimension in Health Care
Nuwe wetenskappe, ruim tebiologie en ruim tem edisyne, wat ontstaan het uit die mens se eksplorasie van die buitenste ruim te, het vêrreikende im plikasies vir gesondheidspersoneel op aarde. Ruimtetegnologie en die gevolge daarvan, wat hul voordoen in die vorm van nuwe, miniatuur — en meer effektiewe instrumente wat gebruik word vir diagnose, behandeling en rehabilitasie, is besig om ’n rewolus...
متن کاملThe role of professional organizations in nursing advancement.
Die rol van professionele verenigings in die ontwikkeling van die verpleegberoep word bespreek. Eerstens word die drie hoofkomponente van die onderwerp, naamlik rol, ontwikkeling en professionele verenigings gedefinieer. Daarna deel die skrywer met die leser hoe sy ’n model vir verpleegstersverenigings ontwikkel het. Die uiteindelike model, die dinamiese verbruiker-inhoud-model maak voorsiening...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies
سال: 2012
ISSN: 2224-0020,1022-8136
DOI: 10.5787/12-2-621