Die een wat sal kom: 'Messiaanse tekste' in die Ou Testament en ander Joodse geskrifte
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
Nursing education as adult education: a philosophical standpoint.
Die outeur neem die standpunt in dat indien verpleegkundiges in Suid-Afrika die uitdagings van die toekoms te bowe wil kom verandering in fundamentele beskouings oor verpleegonderwys noodsaaklik is. Een van die beskouings wat moet verander is die siening dat basiese verpleegonderwys pedagogie eerder as andragogie is — die studentverpleegkundige moet beskou word as ’n volwasse leerder wat betrok...
متن کاملLove in action.
In Augustus 1966 het mnr en mev D ’Oliveira medestigters geword van Operation Upgrade o f Southern Africa. Vandag is die organisasie wat vier opleidingsentra oor die hele Suid-Afrika het, besig met ’n veldtog om ongeletterdheid oor die hele Republiek uit te wis — ’n veldtog wat die stigters oor die hele vasteland van Afrika wil voer om brúe van begrip en goedgesindheid tussen die Noorde en Suid...
متن کاملNew dimensions--nursing education in the post-secondary education system in the Republic of South Africa.
In April 1982 is aangekondig dat in beginsel goedgekeur is dat verpleegkolleges met universiteite kan affilieer. Hierdie aankondiging was die kulminasie van ’n stryd wat die verpleegberoep in Suid-Afrika byna ’n eeu lank gevoer het om verpleegonderwys in die hoofstroom van die land se hoer onderwysstelsel geplaas te kry. Dit is een van die belangrikste onlangse ontwikkelings in verpleging en di...
متن کاملOccupational health in a hospital setting.
Aangesien gesondheidsdienste, veral hospitale, van die grootste werkgewers in die land is, behoort hulle werknemers dieselfde gehalte bedryfsgesondheidsorg te ontvang as die beste wat in die nywerheid aangebied word. Daar is 'n behoefte aan so ’n diens aangesien hospitaalwerknemers aan spesifieke gesondheidsrisiko’s blootgestel is. Verder sal die diens dieselfde voordele aan werkgewers bied as ...
متن کاملHealth education in Bophuthatswana.
Van die bestaan van die mens af is gesondheidsvoorligting op d ieeen of ander wyse beoefen. Hierdie vorm van gesondheidsvoorligting wat deel van ’n kultuur vorm om hom self te bly handhaaf, kan miskien nie met die moderne omskrywing van gesondheidsvoorligting vergelyk word nie. Hulle is egter stewig vasgelê en maak verandering moeilik. Die Departement van Gesondheid en M aatskaplike W elsyn het...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Verbum et Ecclesia
سال: 2010
ISSN: 2074-7705,1609-9982
DOI: 10.4102/ve.v31i1.396