Hierdie artikel handel oor ’n studie van die siekte-gedrag van Blanke persone in die Durban area. Dit blyk dat siekte, waar dit verwys na die ervaring van simptome, meer voorkom as wat algemeen geglo word. Persone konsulteer ’n gesondheidswerker slegs vir 'n klein persentasie van hul simptome en verskil ook in hul interpretasie van, en derhalwe reaksie op, simptome. Siektegedrag word verder bei...