Die ontsyfering van die verstrikkingsraaisel: Perspektiewe rakende die rol van die geestesdeskundige tydens die assessering van die mishandelde vrou-sindroom en dwang-beheer aangevoer ter ondersteuning van die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid Mishandeling binne die konteks van intieme verhoudings is tans ’n algemene verskynsel. Wanneer die mishandelde party homof haar egter...