Daar is alreeds oor die belangrikheid van terapeutiese gemeenskappe in die praktiese toepassing van psigiatrie geskryf. Die doel van hierdie artikel is om te illustreer in watter mate die rol van die psigiatriese verpleegkundige as terapeut in ’n terapeutiese gemeenskap ontwikkel het. Deur die inagneming van aspekte soos byvoorbeeld terapeutiese en dinamiese interaksie, terapeutiese inmenging o...