Unravelling the entrapment enigma: Reflections on the role of the mental health expert in the assessment of battered woman syndrome and coercive control advanced in support of a defence of non- pathological criminal incapacity (1)

نویسنده

  • Philip Stevens
چکیده

Die ontsyfering van die verstrikkingsraaisel: Perspektiewe rakende die rol van die geestesdeskundige tydens die assessering van die mishandelde vrou-sindroom en dwang-beheer aangevoer ter ondersteuning van die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid Mishandeling binne die konteks van intieme verhoudings is tans ’n algemene verskynsel. Wanneer die mishandelde party homof haar egter tot kriminele optrede wend ten einde te ontsnap uit sodanige verhouding, word die situasie gekompliseerd. Daar is tans ’n aantal verwere binne die konteks van die materiële strafreg tot die beskikking van ’n party wat aangekla word, of staan te word, as gevolg van misdadige optrede binne die konteks van mishandeling binne ’n intieme verhouding. Nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid is een sodanige verweer. In hierdie artikel evalueer die outeur die rol van die geestesdeskundige in die assessering van ’n beskuldigde wat hom of haar beroep op die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid as gevolg van misdadige optrede voortspruitend uit mishandeling binne ’n intieme verhouding. Die outeur oorweeg die meriete van laasgenoemde verweer en gevolglik die beskikbaarheid daarvan vir ’n mishandelde party binne die konteks van die omstrede Appèlhofbeslissing in Eadie. Die outeur kontekstualiseer verder die wesenlike rol van die geestesdeskundige teen die agtergrond van die mishandelde vrou-sindroom en die meer onlangse verskynsel van dwangbeheer wat aangevoer kan word ter ondersteuning van die verweer van niepatologiese ontoerekeningsvatbaarheid. Ten slotte bereik die outeur die gevolgtrekking dat die leerstukke van die mishandelde vrou-sindroom en dwangbeheer slegs deur behoorlik gekwalifiseerde geestesdeskundiges geassesseer kan word. Verder word aanbeveel dat sowel die Staat as die beskuldigde in sodanige geval deskundige getuienis moet aanvoer ten einde die meriete van laasgenoemde verweer te evalueer. Die belangrike rol van deskundige getuienis in die geval van verminderde nie-patologiese toerekeningsvatbaarheid vir doeleindes van vonnisoplegging word ook toegelig. “The general aim of law is to serve human justice rather than, solely, to achieve a logically perfect application of abstract rules” (The Honourable Albert Tate, 1980).

برای دانلود متن کامل این مقاله و بیش از 32 میلیون مقاله دیگر ابتدا ثبت نام کنید

ثبت نام

اگر عضو سایت هستید لطفا وارد حساب کاربری خود شوید

منابع مشابه

Adjudicating pathological criminal incapacity within a climate of ultimate issue barriers: a comparative perspective.

Mental health experts are increasingly being utilised by the criminal justice system to provide assistance to courts during the assessment of issues falling beyond the knowledge and/or experience of the courts. A particular domain where the assistance of qualified psychiatrists and psychologists is becoming essential is where the defence of pathological criminal incapacity falls to be assessed....

متن کامل

The effect of organizational change on mental health, by examining the moderator role of support and job control

Background and Aim: The present study seeks to explain the effect of organizational change on employeeschr('39') mental health with respect to the moderating role of job support and control. Method: This method is descriptive and correlational. The statistical population of the study was the staff of Farshchian Sina Hospital in Hamadan, a total number of 200 people. Sample size was determined ...

متن کامل

Personality Traits and their Impacts on the Mental Health of Battered Women

Background & aim: Domestic violence is an individual and social damage, which is affected by personality traits and can cause a crisis for the mental health of individuals; thus, the present study aimed to investigating personality traits and its impact on mental health of battered women in Tehran, 2013. Methods:In this cross-sectional study, 196 married women who referred to Tehran Legal Medic...

متن کامل

Cross-National Diffusion of Mental Health Policy

Background Following the tenets of world polity and innovation diffusion theories, I focus on the coercive and mimetic forces that influence the diffusion of mental health policy across nations. International organizations’ mandates influence government behavior. Dependency on external resources, namely foreign aid, also affects governments’ formulation of national policy. And finally, mounting...

متن کامل

Reflections on Norheim (2018), Disease Control Priorities Third Edition Is Published; Comment on “Disease Control Priorities Third Edition Is Published: A Theory of Change Is Needed for Translating Evidence to Health Policy”

The publication of Disease Control Priorities, 3rd edition (DCP3) is a major milestone in the global health world. DCP3 reviews and summarizes high quality health intervention effectiveness and cost-effectiveness evidence relevant to low- and middle-income countries and is freely available to users...

متن کامل

ذخیره در منابع من


  با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید

برای دانلود متن کامل این مقاله و بیش از 32 میلیون مقاله دیگر ابتدا ثبت نام کنید

ثبت نام

اگر عضو سایت هستید لطفا وارد حساب کاربری خود شوید

عنوان ژورنال:

دوره   شماره 

صفحات  -

تاریخ انتشار 2012