Studentverpleegkundiges se persepsie van faktore in die algemene kliniese ervaringsveld wat leer fasiliteer
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
A glimpse at the nursing education system in the United Kingdom. With special reference to the Sheffield School of Nursing.
Die Sheffield-verpleegskool is een van die grootste in Engeland met meer as ’n 1 000 studente op 25 verskillende basiese en naregistrasie kursusse. Die klem val op die kliniese aspek en verbeterde, totale en geindividualiseerde pasiëntsorg. Onderrig in die kliniese situasie is dan ook ’n belangrike deel van die opleiding. ’n Geintegreerde benadering tot kurrikulumontwikkeling en -implementering...
متن کاملA survey of abandonment of student nurses at Greys Hospital.
’n Opname is gedoen onder voormalige studentverpleegkundiges van een hospitaal om die faktore wat met die hoë stakingssyfer verband hou te bepaal. Die volgende is enkele van die belangrikste bevindings: — daar was betekenisvolle ontevredenheid oor werksomstandighede in die atgemeen; — ’n klein maar betekenisvolle groep kon nie met die akademiese eise van verpleegkunde tred hou nie; — dit blyk o...
متن کاملHow to misuse drugs.
Die meeste van ons leer tydens ons opleiding wat die werking en newe-effekte van m edikam ente is, maar baie min van ons word geleer hoe om m edikamente te misbruik. Dit lyk egter of dit ’n kuns is wat verskillende lede van die mediese en verpleegberoep asook die algemene publiek deur herhaalde bantering verkry. Die doel van die referaat is om voorbeelde te gee van enkele maniere waarop m edika...
متن کاملMeet the occupational health nurse.
Dat beroepsgesondheidsdienste groter produktiwiteit beteken, is tydens albei wêreldoorloë bewys, sodat die beroepsgesondheidsverpleegster onbeperkte geleenthede het. Aangesien belangstelling in the gesondheid van die werker diepe betrokkenheid in sy werk verg is dit die algemene doelstelling van ’n beroepsgesondheidsdiens om die gesondheid van die werker te bevorder — die aanpassing van die wer...
متن کاملSocialisation of the student nurse in the nursing profession.
Professionele ontnugtering by die studentverpleegkundige, wat ’n belangrike rede vir beroepsverlating is, was die onderwerp van hierdie navorsing onder studente in die Oos-Kaap. Een van die belangrikste redes vir professionele ont nugtering is gebrekkige sosialisering van die student in die beroep. Die voigende faktore wat met professionalisering en sosialisering verband hou is ontleed: die in...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Curationis
سال: 1998
ISSN: 2223-6279,0379-8577
DOI: 10.4102/curationis.v21i1.606