Skrifberoep en die hantering daarvan in sending

نویسندگان

چکیده

برای دانلود باید عضویت طلایی داشته باشید

برای دانلود متن کامل این مقاله و بیش از 32 میلیون مقاله دیگر ابتدا ثبت نام کنید

اگر عضو سایت هستید لطفا وارد حساب کاربری خود شوید

منابع مشابه

MAN IN SPflC€ fi neui dimension in Health Care

Nuwe wetenskappe, ruim tebiologie en ruim tem edisyne, wat ontstaan het uit die mens se eksplorasie van die buitenste ruim te, het vêrreikende im plikasies vir gesondheidspersoneel op aarde. Ruimtetegnologie en die gevolge daarvan, wat hul voordoen in die vorm van nuwe, miniatuur — en meer effektiewe instrumente wat gebruik word vir diagnose, behandeling en rehabilitasie, is besig om ’n rewolus...

متن کامل

A child in need of care--Guillain Barré syndrome.

Guillian Barré-sindroom is die mees algemene polineuritis. Motoriese funksies word tot ’n groter mate as sensoriese funksies aangetal en die diagnose berus gewoonlik op simmetriese, distale en perifere spierswakheid. Sterftes aan die sindroom is gewoonlik die gevolg van respiratoriese arres en dus is vroeë diagnose en respiratoriese ondersteuning noodsaaklik. Terapeutiese sowel as verpleegsorg ...

متن کامل

Lets help the breastfeeding revival.

OPSOMMING Geregistreerde vroedvroue in Suid-Afrika word deur die Wet verplig om borsvoeding te bevorder. 'n Uiteensetting word gegee van die fisiologie van borsvoeding, voorgeboorte voorligting aan moeders, borsvoeding na ’n normale bevailing, voeding van die premature baba en die hantering van probleme van die borste. Die nadele verbonde aan byvoedings, medies-geregtelike aspekte, die bevorder...

متن کامل

Health care in the Bible and the Talmud.

Daar is ’n rykdom van kosbare materiaal ten opsigte van mediese kennis in die Bybel en die Talmud te vind. Melding van ’n groot aantal siektes word gemaak, asook die diagnosering, behandeling en voorkoms daarvan. Dikwels word melding ook gemaak van onderwerpe soos etiek vir die geneesheer, anatomie enfisiologie, forensiese geneeskunde, geestelike ongesteldhede en veral higiëniese maatreëls. Dit...

متن کامل

Observation of the neurosurgical patient.

Pasiëntewaarneming is een van die belangrikste funksies van die neurochirurgiese verpleegkundige. Dit behels nie alleen akkurate neem en notering van waarnemings nie, maar ook die intelligente interpretering daarvan om sodoende enige verandering in die pasiënt se toestand te diagnoseer. Waarnemings in neurochirurgiese verpleging sluit beide neurologiese en algemene waarnemings in. Die belangrik...

متن کامل

ذخیره در منابع من


  با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید

ژورنال

عنوان ژورنال: In die Skriflig/In Luce Verbi

سال: 2009

ISSN: 2305-0853,1018-6441

DOI: 10.4102/ids.v43i4.248