'n Vergelyking van die invloed van sekere kontekstuele faktore op die simptome van persone met verworwe verbale apraksie en verbale ontwikkelingsapraksie
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
Illness behaviour of some White South Africans.
Hierdie artikel handel oor ’n studie van die siekte-gedrag van Blanke persone in die Durban area. Dit blyk dat siekte, waar dit verwys na die ervaring van simptome, meer voorkom as wat algemeen geglo word. Persone konsulteer ’n gesondheidswerker slegs vir 'n klein persentasie van hul simptome en verskil ook in hul interpretasie van, en derhalwe reaksie op, simptome. Siektegedrag word verder bei...
متن کاملSome factors affecting the digestion of glycaemic carbohydrates and the blood glucose response
Die voedselindustrie sal baat by groter begrip van die faktore verantwoordelik vir die metaboliese kenmerke van koolhidraatryke voedsel, daar dit oordeelkundige seleksie van bestanddeelopsies sal bevorder. Hierdie faktore sluit onder meer in die botaniese oorsprong van die koolhidraat, die hoofklasse en subklasse van die koolhidraat, die chemiese en fisiese struktuur van die koolhidraat, kalsiu...
متن کاملSocialisation of the student nurse in the nursing profession.
Professionele ontnugtering by die studentverpleegkundige, wat ’n belangrike rede vir beroepsverlating is, was die onderwerp van hierdie navorsing onder studente in die Oos-Kaap. Een van die belangrikste redes vir professionele ont nugtering is gebrekkige sosialisering van die student in die beroep. Die voigende faktore wat met professionalisering en sosialisering verband hou is ontleed: die in...
متن کاملBreastfeeding in South Africa. Social and cultural aspects and strategies for promotion.
Die voordele van borsvoeding word toenemend dwarsdeur die wêreld in wetenskaplike literatuur beklemtoon. Tydens swangerskap spreek meeste vroue ook die wens uit om te borsvoed. Daar moet vasgestel word wat vroue beinvloed om nie te borsvoed nie, of om borsvoeding vroeg in die postpartum tydperk te staak. Faktore wat borsvoeding beinvloed is ekonomiese faktore; advertensie en kommersiële druk: d...
متن کاملCommunicating with our child patient or why is Johnny crying?
Goeie kommunikasie is die hoeksteen van die verpleegberoep. Aan die hand van gevalle illustreer die skrywer dat die kind veral gevoelig is vir ’n gebrek aan kommunikasie en dat 'n spesiale poging dus aangewend moet word. Hospitalisasie en veral die skeiding van sy moeder het ’n intense invloed op die kind en sy reaksies hang van verskeie faktore af. Om te voorkom dat die hospitaalervaring horn ...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: South African Journal of Communication Disorders
سال: 1990
ISSN: 2225-4765,0379-8046
DOI: 10.4102/sajcd.v37i1.286