’n Ondersoek na die Behoefte aan en die Houdings Teenoor Voortgesette Onderwys by Geregistreerde Verpleegkundiges Werksaam by die Tygerberg-Hospitaal

نویسندگان

چکیده

برای دانلود باید عضویت طلایی داشته باشید

برای دانلود متن کامل این مقاله و بیش از 32 میلیون مقاله دیگر ابتدا ثبت نام کنید

اگر عضو سایت هستید لطفا وارد حساب کاربری خود شوید

منابع مشابه

The occupational health nurse in Natal.

University of Natal OPSOMMING Bedryfsgesondheidsorg is ’n belangrike vraagstuk in Suid-Afrika. Ondersoek is ingestel na die rol en funksies van 28 geregistreerde verpleegkundiges in voltydse diens van 26 fabrieke in die Durban-area. Hulle is ook gevra om hul dringendste onderwysbehoeftes aan te dui. ’n Betekenisvolle bevinding was dat meer kennis oor diagnose en behandeling veral ’n behoefte wa...

متن کامل

The attitude of registered nurses at Addington Hospital towards their profession.

’n Opname oor die houding van geregistreerde verpleegkundiges teenoor hulle beroep is by die Addington-hospitaal, Durban, gemaak. Altesaam 212 geregistreerde verpleegkundiges het op ’n vraelvs reageer. Die belangrikste bevinding is dat verpleegkundiges hulle werk geniet, dat hulle wesenlik sorgsame mense is wat, om humanistiese redes besluit het om te verpleeg. Hulle is egter ontevrede met onto...

متن کامل

Lets help the breastfeeding revival.

OPSOMMING Geregistreerde vroedvroue in Suid-Afrika word deur die Wet verplig om borsvoeding te bevorder. 'n Uiteensetting word gegee van die fisiologie van borsvoeding, voorgeboorte voorligting aan moeders, borsvoeding na ’n normale bevailing, voeding van die premature baba en die hantering van probleme van die borste. Die nadele verbonde aan byvoedings, medies-geregtelike aspekte, die bevorder...

متن کامل

The role of the registered midwife.

OPSOMMING Die vroedvrou lewer deur die eeue been haar diens aan die gemeenskap en haar rol het saam met die mediese wetenskap ontwikkel. Navorsing is gedoen oor die hedendaagse rol van die vroedvrou in Suid-Afrika. Daar is bevind dat sy in die lewering van omvattende gesondheidsorg die geneesheer aanvul. Sy het voorkomende, koordinerende, terapeutiese, versorgings, opvoedings, besluitnemings en...

متن کامل

Patients who fall in hospital--contributing factors.

Die faktore wat bydra tot beserings by pasiënte wat val is bestudeer. Hiervoor is die verslae oor insidente waarin pasiente in ’n Blanke provinsiale hospitaal tussen 1 Januarie en 30 Junie 1982 geval het, ontleed. Aan die hand van bevindings maak die navorsers aanbevelings oor wanneer en by watter tipe pasiënte verpleegkundiges meer waaksaam moet wees. Hulle beveel ook aan dat meer besonderhede...

متن کامل

ذخیره در منابع من


  با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید

ژورنال

عنوان ژورنال: Curationis

سال: 1978

ISSN: 2223-6279,0379-8577

DOI: 10.4102/curationis.v1i3.178