منابع مشابه
Love in action.
In Augustus 1966 het mnr en mev D ’Oliveira medestigters geword van Operation Upgrade o f Southern Africa. Vandag is die organisasie wat vier opleidingsentra oor die hele Suid-Afrika het, besig met ’n veldtog om ongeletterdheid oor die hele Republiek uit te wis — ’n veldtog wat die stigters oor die hele vasteland van Afrika wil voer om brúe van begrip en goedgesindheid tussen die Noorde en Suid...
متن کاملPrimary prevention of physical and mental handicaps: genetic counselling and prenatal diagnosis.
Primêre voorkoming is ’n belangrike terrein vir mediese genetika en die geneticse raadgewer vertolk hierin ’n belangrike roi. Daar is egter spesifieke indikasies vir verwysing van persone na ’n genetiese raadgewer en sy span, ’n Belangrike ontwikkeling in primêre voorkoming van genetiese afwykings is die moontlikheid van voorgeboortediagnose, deur amniosentese, van veral chromosoom afwykings, n...
متن کاملThe role of the registered midwife.
OPSOMMING Die vroedvrou lewer deur die eeue been haar diens aan die gemeenskap en haar rol het saam met die mediese wetenskap ontwikkel. Navorsing is gedoen oor die hedendaagse rol van die vroedvrou in Suid-Afrika. Daar is bevind dat sy in die lewering van omvattende gesondheidsorg die geneesheer aanvul. Sy het voorkomende, koordinerende, terapeutiese, versorgings, opvoedings, besluitnemings en...
متن کاملThe occupational health nurse in Natal.
University of Natal OPSOMMING Bedryfsgesondheidsorg is ’n belangrike vraagstuk in Suid-Afrika. Ondersoek is ingestel na die rol en funksies van 28 geregistreerde verpleegkundiges in voltydse diens van 26 fabrieke in die Durban-area. Hulle is ook gevra om hul dringendste onderwysbehoeftes aan te dui. ’n Betekenisvolle bevinding was dat meer kennis oor diagnose en behandeling veral ’n behoefte wa...
متن کاملAssociations with rabbits and rabbit meat of three different ethnic groups in Stellenbosch, South Africa
Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoë proteïeninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiële verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beïnv...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Koers - Bulletin for Christian Scholarship
سال: 1995
ISSN: 2304-8557,0023-270X
DOI: 10.4102/koers.v60i3.643