Matteus 18:15—20: 'n Diachroniese en sinchroniese ondersoek met besondere verwysing na kerklike dissipline

نویسندگان

چکیده

برای دانلود باید عضویت طلایی داشته باشید

برای دانلود متن کامل این مقاله و بیش از 32 میلیون مقاله دیگر ابتدا ثبت نام کنید

اگر عضو سایت هستید لطفا وارد حساب کاربری خود شوید

منابع مشابه

Staff development and education.

In die lig van ontwikkelings in die gesondheidsdienste is dit noodsaaklik dat verpleegadministrateurs bekwame bestuurders moet wees. Die gebied van personeelbestuur is van fundamentele beiang en hiervan is personeelontwikkeling en -onderrig ’n belangrike onderdeel. Enkele gebiede van personeelontwikkeling wat op plaaslike vlak meer aandag behoort te kry, word toegelig met spesifieke verwysing n...

متن کامل

Teenage pregnancy--a contemporary problem of adolescence.

OPSOMMING Weens verskeie faktore in die hedendaagse samelewing word tienerswangerskappe 'n gemeenskapsgesondheidsprobleem. Swangerskap by die tiener het indirekte ekonomiese gevolge weens die lae vlak van skoolopvoeding en die hoër pariëteit wat gewoonlik daarmee gepaard gaan. Verder hou swangerskap by tieners ’n hoër risiko vir die moeder en kind in as by ouer vroue. Besondere probleme wat dee...

متن کامل

Intravenous solution therapy simplified: rationalisation of formulations and packs.

Die Adviserende Komitee oor Gesondheidsake het ’n Nasionale Intraveneuse Ingieting Rasionaliseringskomitee aangestel om beskikbare intraveneuse oplossings te ondersoek en aanbevelings te maak ten einde pasiëntveiligheid te bevorder, behandeling te vereenvoudig en groter ekonomie te bewerkstellig. Die aanbevelings van die komitee maak voorsiening vir ’n vermindering van die verskeidenheid formul...

متن کامل

Associations with rabbits and rabbit meat of three different ethnic groups in Stellenbosch, South Africa

Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoë proteïeninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiële verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beïnv...

متن کامل

The role of the nurse in renal care.

OPSOMMING Aangesien nierversorging betreklik nuut is in die land, moet verpleegsters wat hulle tot die werk aange trokke voel, bereid wees om te verander, om hulle rol weer te ondersoek en te evalueer en dit na vier gebiede uit te brei: verpleging per se. koordinasie, onderrig en navorsing. In teenstelling met pasiënte in ander eenhede vir intensiewe sorg wat kritiek is en net tydens die krisis...

متن کامل

ذخیره در منابع من


  با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید

ژورنال

عنوان ژورنال: Verbum et Ecclesia

سال: 1988

ISSN: 2074-7705,1609-9982

DOI: 10.4102/ve.v9i1.1146