Kom ek vertel vir jou ’n storie oor Lacan se <i>objet petit</i> a (“kleinletter-ander”): ’n outo-etnografiese verkenning van ’n kreatiewe persoon se ervaring tydens die skryf van ’n akademiese artikel oor die kreatiewe proses

نویسندگان

چکیده

برای دانلود باید عضویت طلایی داشته باشید

برای دانلود متن کامل این مقاله و بیش از 32 میلیون مقاله دیگر ابتدا ثبت نام کنید

اگر عضو سایت هستید لطفا وارد حساب کاربری خود شوید

منابع مشابه

The future of community health nursing.

voorgeskryf. “ Die geneesheer is toerekenbaar vir die delegering van diagnostiese of terapeutiese optrede terwyl die verpleegster toerekenbaar is vir die wyse waarop sy die voorskrifte uitvoer” (2, p. 153). Beide die onafhanklike en afhanklike funksies van die verpleegkundige word steeds binne spanverband verrig. Die verpleegkundige se posisie in die span stel haar/hom egter in ’n besondere gun...

متن کامل

The psychotherapeutic role of the nurse in a psychodynamic unit.

Daar is alreeds oor die belangrikheid van terapeutiese gemeenskappe in die praktiese toepassing van psigiatrie geskryf. Die doel van hierdie artikel is om te illustreer in watter mate die rol van die psigiatriese verpleegkundige as terapeut in ’n terapeutiese gemeenskap ontwikkel het. Deur die inagneming van aspekte soos byvoorbeeld terapeutiese en dinamiese interaksie, terapeutiese inmenging o...

متن کامل

Illness behaviour of some White South Africans.

Hierdie artikel handel oor ’n studie van die siekte-gedrag van Blanke persone in die Durban area. Dit blyk dat siekte, waar dit verwys na die ervaring van simptome, meer voorkom as wat algemeen geglo word. Persone konsulteer ’n gesondheidswerker slegs vir 'n klein persentasie van hul simptome en verskil ook in hul interpretasie van, en derhalwe reaksie op, simptome. Siektegedrag word verder bei...

متن کامل

Nursing education as adult education: a philosophical standpoint.

Die outeur neem die standpunt in dat indien verpleegkundiges in Suid-Afrika die uitdagings van die toekoms te bowe wil kom verandering in fundamentele beskouings oor verpleegonderwys noodsaaklik is. Een van die beskouings wat moet verander is die siening dat basiese verpleegonderwys pedagogie eerder as andragogie is — die studentverpleegkundige moet beskou word as ’n volwasse leerder wat betrok...

متن کامل

Knowledge and attitudes of the South African public with regard to congenital and inherited disorders.

’n Gemeenskapsgesentreerde genetiese diens is in 1975 onder die Afdeling Genetiese Dienste van die Departement van Gesondheid en Welsyn begin, ’n Reeks kennisen houdingstudies is deur die RGN onderneem om ’n basislyn van publieke bewustheid van genetiese toestande te bepaal en om enige veranderinge, wat moontlik aan die voorligtings programme van die Afdeling Genetiese Dienste toegeskryf kan wo...

متن کامل

ذخیره در منابع من


  با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید

ژورنال

عنوان ژورنال: Literator

سال: 2009

ISSN: 2219-8237,0258-2279

DOI: 10.4102/lit.v30i1.72