Energieverlies deur nie-fekale en fekale uitskeiding van die mariene elasmobranch Rhinobatos annulatus (Muller & Henle, 1841)
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
Nursing: an essential expression of human endeavour. Inaugural lecture: the Helen and Morris Mauerberger Chair of Nursing.
Verpleging het uit ’n maatskaplike behoefte aan sorg vir siekes ontstaan. Verskeie groepe en individue het deur die eeue heen ’n verreikende invloed op die ontwikkeling van verpleging gehad en dit uitgebou tot die professie wat ons vandag ken. In die moderne wêreld oefen veral ontwikkeling in tegnologie ’n groot invloed uit — vergelyk byvoorbeeld die toekomstige rol van rekenarisering op gesond...
متن کاملThe Rise (and Fall) of Industrial Democracy a Lesson for Industrial Psychologists
'n Ontleding van geskiedkundige tendense toon 'n toenemende mate van bereidwilligheid by werkgewers om hul gesag met werknemers te deel. Hierdie bereidwilligheid word verder onderskraag deur die uitlatings van sommige "industriële demokrate" wat meen dat werknemers in organisasies minstens soveel gesag moet hê as bestuurders. In die artikel word aangevoer dat dié standpunt ‘n oorvereenvoudiging...
متن کاملCaring for our patients.
Elkeen weet wat die gehalte van versorging wat die verpleegkundige aan haar pasiënte gee behoort te wees. Word hierdie behoort te wees egter so oorgedra na die werklike situasie? Dié vraag word objektief beskou aan die hand van navorsing oor pasiënt-tevredenheid, voorligting oor borsvoeding, die sterwende pasiënt en drukplekversorging. Die verpleegkundige moet haar pasiënt nie net met haar gevo...
متن کاملThe nursing student at the University of South Africa.
Hierdie navorsing is ’n omvattende studie in die hedendaagse verplecgonderwys met die klem op die onafhanklike benadering tot leer. Unisa word uitgeken as een van die eerste universiteite in die wêreld om teletuisie in tersiêre onderrig in te stel. Dit is ook die heel eerste universiteit om afstandsonderrig in te stel as nabasiese voortgesette onderrig vir geregLstreerde verpleegkundiges op die...
متن کاملThe role of the registered midwife.
OPSOMMING Die vroedvrou lewer deur die eeue been haar diens aan die gemeenskap en haar rol het saam met die mediese wetenskap ontwikkel. Navorsing is gedoen oor die hedendaagse rol van die vroedvrou in Suid-Afrika. Daar is bevind dat sy in die lewering van omvattende gesondheidsorg die geneesheer aanvul. Sy het voorkomende, koordinerende, terapeutiese, versorgings, opvoedings, besluitnemings en...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
سال: 1990
ISSN: 2222-4173,0254-3486
DOI: 10.4102/satnt.v9i3.463