Dokters wat in Suid-Afrika kom werk: Watter rol speel hulle in ons gesondheidsorgskema?
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
The preparation of the nurse in the tuberculosis field. Paper read at the Robert Koch Commemorative Conference on Tuberculosis, 1982.
Tuberkulose is een van die grootste gesondheidsprobleme in Suid-Afrika. As primêre gesondheidswerker speel die ver pleegkundige onder andere ’n belangrike rol in alle fasette van tuberkulosesorg. ’n Honderd geregistreerde verpleegkundiges in die Ga-rankuwa-omgewing is gevra om ’n eenvoudige vraelys oor tu berkulose in te vul om hulle vlak van kennis te toets. Die gemiddeld van 70 % wat behaal...
متن کاملThe evolution of a profession.
Die begrip professie het ontstaan toe geneeshere, prokureurs, onderwysers en ander geleerdes in die kerkdiens georden moes wees. Hulle het bely (profess) voordat hulle die besondere diens kon lewer. Later het sekulêre groepe vir die verskillende beroepe ontstaan in die vorm van gildes, gevolg deur kwalifiserende verenigings in die 19de eeu. Uit hierdie organisasies het die kern konsepte ontwikk...
متن کاملThe occupational health nurse in Natal.
University of Natal OPSOMMING Bedryfsgesondheidsorg is ’n belangrike vraagstuk in Suid-Afrika. Ondersoek is ingestel na die rol en funksies van 28 geregistreerde verpleegkundiges in voltydse diens van 26 fabrieke in die Durban-area. Hulle is ook gevra om hul dringendste onderwysbehoeftes aan te dui. ’n Betekenisvolle bevinding was dat meer kennis oor diagnose en behandeling veral ’n behoefte wa...
متن کاملLove in action.
In Augustus 1966 het mnr en mev D ’Oliveira medestigters geword van Operation Upgrade o f Southern Africa. Vandag is die organisasie wat vier opleidingsentra oor die hele Suid-Afrika het, besig met ’n veldtog om ongeletterdheid oor die hele Republiek uit te wis — ’n veldtog wat die stigters oor die hele vasteland van Afrika wil voer om brúe van begrip en goedgesindheid tussen die Noorde en Suid...
متن کاملThe Rise (and Fall) of Industrial Democracy a Lesson for Industrial Psychologists
'n Ontleding van geskiedkundige tendense toon 'n toenemende mate van bereidwilligheid by werkgewers om hul gesag met werknemers te deel. Hierdie bereidwilligheid word verder onderskraag deur die uitlatings van sommige "industriële demokrate" wat meen dat werknemers in organisasies minstens soveel gesag moet hê as bestuurders. In die artikel word aangevoer dat dié standpunt ‘n oorvereenvoudiging...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
سال: 1998
ISSN: 2222-4173,0254-3486
DOI: 10.4102/satnt.v17i4.704