Die wêreld en ons

نویسندگان

چکیده

برای دانلود رایگان متن کامل این مقاله و بیش از 32 میلیون مقاله دیگر ابتدا ثبت نام کنید

اگر عضو سایت هستید لطفا وارد حساب کاربری خود شوید

منابع مشابه

Love in action.

In Augustus 1966 het mnr en mev D ’Oliveira medestigters geword van Operation Upgrade o f Southern Africa. Vandag is die organisasie wat vier opleidingsentra oor die hele Suid-Afrika het, besig met ’n veldtog om ongeletterdheid oor die hele Republiek uit te wis — ’n veldtog wat die stigters oor die hele vasteland van Afrika wil voer om brúe van begrip en goedgesindheid tussen die Noorde en Suid...

متن کامل

Nursing: an essential expression of human endeavour. Inaugural lecture: the Helen and Morris Mauerberger Chair of Nursing.

Verpleging het uit ’n maatskaplike behoefte aan sorg vir siekes ontstaan. Verskeie groepe en individue het deur die eeue heen ’n verreikende invloed op die ontwikkeling van verpleging gehad en dit uitgebou tot die professie wat ons vandag ken. In die moderne wêreld oefen veral ontwikkeling in tegnologie ’n groot invloed uit — vergelyk byvoorbeeld die toekomstige rol van rekenarisering op gesond...

متن کامل

Breastfeeding in South Africa. Social and cultural aspects and strategies for promotion.

Die voordele van borsvoeding word toenemend dwarsdeur die wêreld in wetenskaplike literatuur beklemtoon. Tydens swangerskap spreek meeste vroue ook die wens uit om te borsvoed. Daar moet vasgestel word wat vroue beinvloed om nie te borsvoed nie, of om borsvoeding vroeg in die postpartum tydperk te staak. Faktore wat borsvoeding beinvloed is ekonomiese faktore; advertensie en kommersiële druk: d...

متن کامل

Avoidable blindness: a world problem.

Daar is vier biljoen mense in die wêreld. Veertig miljoen van hulle is blind. As die verhouding tussen bevolkingsaanwas en blindheid nie verm inder nie, sal die syfer teen die einde van die eeu verdubbel wees. Ten minste 80% van die wêreld se blindheid kom voor in die ontwikkelende lande van A sië, Afrika en Latyns-Am erika. Die Internasionale Agentskap vir die Voorkom ing van Blindheid (I .A ....

متن کامل

Education for life.

Opvoedkundige teorie en praktyk berus op teveel mites wat verwerp behoort te word. Die ware beginsels van leer is dat alle mense ’n natuurlike gawe en potensiaal tot leer en ’n gretige nuuskierigheid oor die wêreld het. Leer sal meer geredelik plaasvind as die leerder voel dat die vak met sy behoeftes verband hou en as hy aktief in die leerproses betrokke is. Die waardevolste les is om te leer ...

متن کامل

ذخیره در منابع من


  با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید

ژورنال

عنوان ژورنال: Koers - Bulletin for Christian Scholarship

سال: 1948

ISSN: 2304-8557,0023-270X

DOI: 10.4102/koers.v16i2.1688