Die operasionalisering van ‘n model vir die ontwikkeling van kliniese verplegingstandaarde
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
A glimpse at the nursing education system in the United Kingdom. With special reference to the Sheffield School of Nursing.
Die Sheffield-verpleegskool is een van die grootste in Engeland met meer as ’n 1 000 studente op 25 verskillende basiese en naregistrasie kursusse. Die klem val op die kliniese aspek en verbeterde, totale en geindividualiseerde pasiëntsorg. Onderrig in die kliniese situasie is dan ook ’n belangrike deel van die opleiding. ’n Geintegreerde benadering tot kurrikulumontwikkeling en -implementering...
متن کاملMAN IN SPflC€ fi neui dimension in Health Care
Nuwe wetenskappe, ruim tebiologie en ruim tem edisyne, wat ontstaan het uit die mens se eksplorasie van die buitenste ruim te, het vêrreikende im plikasies vir gesondheidspersoneel op aarde. Ruimtetegnologie en die gevolge daarvan, wat hul voordoen in die vorm van nuwe, miniatuur — en meer effektiewe instrumente wat gebruik word vir diagnose, behandeling en rehabilitasie, is besig om ’n rewolus...
متن کاملThe role of professional organizations in nursing advancement.
Die rol van professionele verenigings in die ontwikkeling van die verpleegberoep word bespreek. Eerstens word die drie hoofkomponente van die onderwerp, naamlik rol, ontwikkeling en professionele verenigings gedefinieer. Daarna deel die skrywer met die leser hoe sy ’n model vir verpleegstersverenigings ontwikkel het. Die uiteindelike model, die dinamiese verbruiker-inhoud-model maak voorsiening...
متن کاملEvaluation of the OSCE in the primary health care situation.
Die Objektiewe Gestruktureerde Kliniese Evaluering (OGKE) is gebruik in die finale Primêre Gesondheidsorg-eksamen van 21 verpleegkundiges in Kwa Zulu. Al die eksaminatore en almal behalwe een van die kandidate was van mening dat die OGKE die beste van al die beskikbare eksamenstelsels is. Die OGKE word vir die evaluering van kliniese vaardighede by alle lede van die mediese, verpleegen gesondh...
متن کاملNursing: an essential expression of human endeavour. Inaugural lecture: the Helen and Morris Mauerberger Chair of Nursing.
Verpleging het uit ’n maatskaplike behoefte aan sorg vir siekes ontstaan. Verskeie groepe en individue het deur die eeue heen ’n verreikende invloed op die ontwikkeling van verpleging gehad en dit uitgebou tot die professie wat ons vandag ken. In die moderne wêreld oefen veral ontwikkeling in tegnologie ’n groot invloed uit — vergelyk byvoorbeeld die toekomstige rol van rekenarisering op gesond...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Curationis
سال: 1997
ISSN: 2223-6279,0379-8577
DOI: 10.4102/curationis.v20i2.1308