Die fasilitering van respek vir regte en verantwoordelikhede van mense by die studentverpleegkundige
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
Socialisation of the student nurse in the nursing profession.
Professionele ontnugtering by die studentverpleegkundige, wat ’n belangrike rede vir beroepsverlating is, was die onderwerp van hierdie navorsing onder studente in die Oos-Kaap. Een van die belangrikste redes vir professionele ont nugtering is gebrekkige sosialisering van die student in die beroep. Die voigende faktore wat met professionalisering en sosialisering verband hou is ontleed: die in...
متن کاملTuberculosis management -- some aspects of the role of the nurse manager.
Tuberkulosebeheer skep ’n uitdaging vir die verpleegadministrateur se bestuursvermoë. Weens haar deeglike kennis van die gemeenskap is sy ’n ideale lid van die tuberkulosebeheerspan. Eerstens moet streeksomstandighede soos demografiese, maatskaplike en omgewingsfaktore wat die verspreiding van tuberkulose in 'n spesifieke streek bevorder, bepaal word. Die beskikbaarheid van personeel, voorrade,...
متن کاملStaff development and education.
In die lig van ontwikkelings in die gesondheidsdienste is dit noodsaaklik dat verpleegadministrateurs bekwame bestuurders moet wees. Die gebied van personeelbestuur is van fundamentele beiang en hiervan is personeelontwikkeling en -onderrig ’n belangrike onderdeel. Enkele gebiede van personeelontwikkeling wat op plaaslike vlak meer aandag behoort te kry, word toegelig met spesifieke verwysing n...
متن کاملThe evolution of a profession.
Die begrip professie het ontstaan toe geneeshere, prokureurs, onderwysers en ander geleerdes in die kerkdiens georden moes wees. Hulle het bely (profess) voordat hulle die besondere diens kon lewer. Later het sekulêre groepe vir die verskillende beroepe ontstaan in die vorm van gildes, gevolg deur kwalifiserende verenigings in die 19de eeu. Uit hierdie organisasies het die kern konsepte ontwikk...
متن کاملAssociations with rabbits and rabbit meat of three different ethnic groups in Stellenbosch, South Africa
Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoë proteïeninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiële verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beïnv...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Curationis
سال: 1996
ISSN: 2223-6279,0379-8577
DOI: 10.4102/curationis.v19i4.1341