منابع مشابه
Communicating with our child patient or why is Johnny crying?
Goeie kommunikasie is die hoeksteen van die verpleegberoep. Aan die hand van gevalle illustreer die skrywer dat die kind veral gevoelig is vir ’n gebrek aan kommunikasie en dat 'n spesiale poging dus aangewend moet word. Hospitalisasie en veral die skeiding van sy moeder het ’n intense invloed op die kind en sy reaksies hang van verskeie faktore af. Om te voorkom dat die hospitaalervaring horn ...
متن کاملPrimary health care: the role of the nurse.
In die Suid-Afrikaanse situasie is die verpleegkundige 'n kernfiguur in die lewering van primêre gesondheidsorgdienste. In die voorsiening van ’n veilige omgewing het sy ’n sekondêre rol in behoefteidentifisering en voorligting en dieselfde geld vir die aspek van toereikende voeding. Haar rol in basiese voorkomende gesondheidsorg en die sorg van bejaardes, gestremdes en chroniese siekes word re...
متن کاملLong-term selection experiment with Afrikaner cattle
________________________________________________________________________________ Abstract A selection and line x environment interaction study with grade Afrikaner cattle was established in 1956 at Matopos Research Station, Zimbabwe. Two selection lines of 100 cows each were reared in different management environments. The non-supplemented (NS) line relied on the range throughout the year and w...
متن کاملThe role of the registered midwife.
OPSOMMING Die vroedvrou lewer deur die eeue been haar diens aan die gemeenskap en haar rol het saam met die mediese wetenskap ontwikkel. Navorsing is gedoen oor die hedendaagse rol van die vroedvrou in Suid-Afrika. Daar is bevind dat sy in die lewering van omvattende gesondheidsorg die geneesheer aanvul. Sy het voorkomende, koordinerende, terapeutiese, versorgings, opvoedings, besluitnemings en...
متن کاملThe role of the unit sister--emphasis on quality of care and accountability.
Drie belangrike konsepte word bespreek, naamlik die rol van die eenheidsuster, die gehalte van sorg en verantwoordbaarheid. ’n Model word voorsien waarin die rolle van die eenheidsuster uitgebeeld word — die fokus van haar werk (die pasiënt, span, agentskap, genteenskap en die professie) word aangetoon sowel as die inhoudsgebiede (kliniese sorg, bestuur, onderwys en beleidsbepaling). Die doelwi...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Koers - Bulletin for Christian Scholarship
سال: 1963
ISSN: 2304-8557,0023-270X
DOI: 10.4102/koers.v31i5/6.1473