Artikel 2 (3) van die wet op testamente: 'n Praktiese probleem by Litigasie
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
The team concept in community health care.
Gesondheidswerkers is bewus van die konsep en voordele van spanwerk maar in werklikheid word die beginsels daarvan selde toegepas. Deur spanwerk word die kennis en vaardighede van elke lid saamgevoeg om die mees effektiewe oplossing vir ’n pasiënt se probleem te vind. Dit is noodsaaklik dat elke lid aanvaar word as individu wat ’n unieke bydrae kan lewer. Die geneesheer is tradisioneel die leie...
متن کاملThe psychotherapeutic role of the nurse in a psychodynamic unit.
Daar is alreeds oor die belangrikheid van terapeutiese gemeenskappe in die praktiese toepassing van psigiatrie geskryf. Die doel van hierdie artikel is om te illustreer in watter mate die rol van die psigiatriese verpleegkundige as terapeut in ’n terapeutiese gemeenskap ontwikkel het. Deur die inagneming van aspekte soos byvoorbeeld terapeutiese en dinamiese interaksie, terapeutiese inmenging o...
متن کاملThe Evaluation of Hydrogen Peroxide Bleaching of Gonometa Postica Silk
Degradasie van Gonometa postica-sy as gevolg van bleiking is nie alleen ’n belangrike probleem vir verbruikers nie, maar ook vir die vervaardiger. Die doel met die navorsing was om die effek van waterstofperoksiedbleiking op G. postica-sy te bepaal. Die spesifieke doelstelling was om die invloed van temperatuur, pH en tydsduur op waterstofperoksiedvrystelling, kleurverskil, breekkrag en styfhei...
متن کاملComputational Problems without Computation
Problemen uit de discrete wiskunde lijken op het eerste gezicht vaak erg simpel. Ze kunnen meestal gemakkelijk en zonder gebruik te maken van wiskundige begrippen worden geformuleerd. Toch komt het vaak voor dat zo’n ogenschijnlijk eenvoudig probleem nog open is of dat er, zoals bij het handelsreizigersprobleem, wel een oplossing gegeven kan worden, maar alleen een die onbruikbaar is omdat de r...
متن کاملEducation for life.
Opvoedkundige teorie en praktyk berus op teveel mites wat verwerp behoort te word. Die ware beginsels van leer is dat alle mense ’n natuurlike gawe en potensiaal tot leer en ’n gretige nuuskierigheid oor die wêreld het. Leer sal meer geredelik plaasvind as die leerder voel dat die vak met sy behoeftes verband hou en as hy aktief in die leerproses betrokke is. Die waardevolste les is om te leer ...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Potchefstroom Electronic Law Journal/Potchefstroomse Elektroniese Regsblad
سال: 2017
ISSN: 1727-3781
DOI: 10.17159/1727-3781/2008/v11i3a2768