منابع مشابه
Primary health care: the role of the nurse.
In die Suid-Afrikaanse situasie is die verpleegkundige 'n kernfiguur in die lewering van primêre gesondheidsorgdienste. In die voorsiening van ’n veilige omgewing het sy ’n sekondêre rol in behoefteidentifisering en voorligting en dieselfde geld vir die aspek van toereikende voeding. Haar rol in basiese voorkomende gesondheidsorg en die sorg van bejaardes, gestremdes en chroniese siekes word re...
متن کاملPreparing the nurse to render a service to the mentally retarded.
Die hoofdoelstellings van ’n diens aan die geestesvertraagde is rehabilitasie in die gemeenskap, of die bereiking van maksimale persoonlike en sosiale onafhanklikheid binne die omgewing van ’n sorgen rehabilitasiesentrum. Daarom moet die verpleegkundige opgelei word om in die normale (of primêre) menslike sowel as die buitengewone behoeftes van die geestesvertraagde te voorsien. Voorbereiding m...
متن کاملFamily planning and the handicapped.
Seksuele verhoudings is net so belangrik vir die gestremde as vir die normale mens. In gesinsbeplanning vir die gestremde is raadgewing een van die belangrikste aspekte. Vir die bepaling van die geskikte gesinsbeplanningsmetode vir die gestremde pasiënt moet die verpleegkundige kennis dra van die genetiese faktore wat met die gestremdheid verband hou, die aard van die gestremdheid, die kliënt s...
متن کاملL Me L Sy
This paper presents lessons learned during the development of NASA's Systems Test and Operations Language (STOL) Intelligent Tutoring System (ITS), being developed at NASA Goddard Space Flight Center with support by Carlow Associates Incorporated and Computer Sciences Corporation. The purpose of the intelligent tutor is to train STOL users by adapting tutoring based on inferred student strength...
متن کاملHealth education needs of the youth.
Weens goeie algemene gesondheid kom die adolessent dikwels nie met die gesondheidsorgstelsel in aanraking nie. Adolessente het egter baie gesondheidsvoorligtingsbehoeftes waaraan daar nie voldoen word nie. Adolessente het verskeie volwassewordingstake om te verrig en ten opsigte van hul voorligtingsbehoeftes moet die mens as geheel, asook sy omgewing, in ag geneem word. Daarom behoort voorligti...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: HTS Teologiese Studies / Theological Studies
سال: 1944
ISSN: 2072-8050,0259-9422
DOI: 10.4102/hts.v1i2.3310