Adolessente dogters moet voorligting oor die ondersoek van die mamma en menstruasie kry
نویسندگان
چکیده
منابع مشابه
Health education needs of the youth.
Weens goeie algemene gesondheid kom die adolessent dikwels nie met die gesondheidsorgstelsel in aanraking nie. Adolessente het egter baie gesondheidsvoorligtingsbehoeftes waaraan daar nie voldoen word nie. Adolessente het verskeie volwassewordingstake om te verrig en ten opsigte van hul voorligtingsbehoeftes moet die mens as geheel, asook sy omgewing, in ag geneem word. Daarom behoort voorligti...
متن کاملCaring for our patients.
Elkeen weet wat die gehalte van versorging wat die verpleegkundige aan haar pasiënte gee behoort te wees. Word hierdie behoort te wees egter so oorgedra na die werklike situasie? Dié vraag word objektief beskou aan die hand van navorsing oor pasiënt-tevredenheid, voorligting oor borsvoeding, die sterwende pasiënt en drukplekversorging. Die verpleegkundige moet haar pasiënt nie net met haar gevo...
متن کاملThe occupational health nurse in Natal.
University of Natal OPSOMMING Bedryfsgesondheidsorg is ’n belangrike vraagstuk in Suid-Afrika. Ondersoek is ingestel na die rol en funksies van 28 geregistreerde verpleegkundiges in voltydse diens van 26 fabrieke in die Durban-area. Hulle is ook gevra om hul dringendste onderwysbehoeftes aan te dui. ’n Betekenisvolle bevinding was dat meer kennis oor diagnose en behandeling veral ’n behoefte wa...
متن کاملTowards the eighties - nursing education in perspective.
Nam ate 1980 vinnig kom , pas dit onderwysverpleegsters om die toekomstige behoeftes van en uitdagings aan verpleging van nader te bekyk. Verpleegonderwys moet op ’n breé basis berus en mense oplei om te dink, handel en voortdurend daarna te streef om hulle kennis uit te brei. Dit moet NIE uitsluitlik daarop gemik wees om mense vir eksamens voor te berei nie, inaar dit moet ook nie die teorie e...
متن کاملHelping parents cope with a cleft lip and palate.
O PSO M M IN G \ ir die leek is die gebied van 'n gesplete verhemelte in geheimsinnigheid en gebrekkige kennis gehul. ’n Gesplete lip en verhemelte wat nog nie herstel is nie is ’n onaangename en miskien selfs onstellende gesig, en ouers voel nie altyd heeltemal oortuig deur die gerusstellende woorde van dokters en verpleegsters dat plastiese chirurgie wonderlike werk aan babas met ’n gesplete ...
متن کاملذخیره در منابع من
با ذخیره ی این منبع در منابع من، دسترسی به آن را برای استفاده های بعدی آسان تر کنید
ژورنال
عنوان ژورنال: Curationis
سال: 1985
ISSN: 2223-6279,0379-8577
DOI: 10.4102/curationis.v8i3.590